![]() |
|||||||||
|
|
|
||||||||
|
Carlo da Rocha Amorim
![]() TYPE Wapen/Arms REFERENCE 2879 DESCRIPTION AMORIM, CARLO DA ROCHA REMARKS Aansoek/Application. GK/GN 317: SK/GG 16989, 1996-02-23. Registrasie/Registration. GK/GN 869: SK/GG 17194, 1996-05-24. Wapenbrief uitgereik/Certificate issued: 1996-08-02 (English). H4/3/4/538 SUMMARY + Wapen: In groen, 'n silwer ingeboe punt waarvan die plek in 'n klawerkruis eindig, in die skildvoet belaai met blou golwende tweelingbalke, daarbo 'n rooi galei met 'n swart mas en touwerk, die blou gespanne seil belaai met vyf silwer skywe kruislings gerangskik, 'n rooi wimpel wapperend, in die skildhoof vergesel regs van 'n gestingelde en geblaarde druiwetros en links van drie gestingelde en geblaarde mieliekoppe, een paalsgewys en die stingels van die ander twee skuinsgekruis, alles goud. + Helmteken: 'n Kasteel, die vierkantige torings gedek met kegelvormige dakke, elkeen vergesel van vier kleiner kegels van natuurlike kleur. + Wrong en dekklede: Groen en silwer. + Wapenspreuk: PRO FAMILIA + Arms: Vert, on a pile inverted embowed, the point terminating in a cross treffy Argent, issuant from bars gemelles wavy in base Azure, a lymphad Gules, mast and rigging Sable, the sail set Azure, charged with five plates in cross, and pennant flotant Gules, between in dexter chief a bunch of grapes slipped and leaved, and in sinister chief three maize cobs slipped and leaved, one erect and the stems of the other two in saltire, Or. + Crest: A castle, the square towers bearing conical roofs, each surrounded by four smaller cones, proper. + Wreath and mantling: Vert and Argent. + Motto: PRO FAMILIA |
|||||||||
|
|
||||||||